Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 428 lekke plekke om te bly
Bos en See is 'n selfsorgkothuis in Keurboomstrand, 'n pragtige kusdorpie in die hartjie van die Tuinroete, slegs 1...
Strandstreet Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n alleenstaande oopplan-houthuisie in die oord Keurboomstran...
Sea-esta is 'n selfsorg-ateljee in The Dunes Resort by Keurboomstrand. Dis net 10 minute se ry vanaf Plettenbergbaa...
Elephant Trailer Tiny House is op 'n kleinhoewe in die rustige area Harkerville, net 'n paar km buite die gewilde d...
Goose Valley Golf Resort X4 is in Plettenbergbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is n...
Studio 9 @ The Dunes Resort is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels,...
Sand Dollar @ The Dunes is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand. Hierdie eenheid...
Chic Bell Rock is 'n selfsorgwoonstel in die Bell Rock-woonstelkompleks in Plettenbergbaai. Dit is in Longships-ryl...
Keurstay skuil tussen melkhoutbome op die onderste verdieping van die eienaar se strandhuis. Die huis is gebou teen...