Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 5 - 213 lekke plekke om te bly
De Patrenush is 'n pragtige selfsorghuis in die hartjie van Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus...
Sandals is op 'n plaas langs Paternoster. Die selfsorg-eenhede bied uitsigte oor Paternoster, die see en die liefli...
Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander tre...
Just Rest is in Paternoster geleë en ideaal vir wittebroodpaartjies. Hierdie romantiese kothuis is pragtig ingerig ...
Baywatch Penthouse is ’n selfsorghuis in Mosselbank, Paternoster en is reg op die strand geleë. Die privaat eenhe...
Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan ...
Paternoster Lodge is in die kusdorpie Paternoster. Die lodge is 300 m vanaf die strand en is die ideale basis om hi...
Paternoster Loft is 'n selfsorg-eenheid in Paternoster, 'n vissersdorpie aan Suid-Afrika se westelike kus. Dié dorp...
Shalom is 'n gerieflike dubbelverdieping selfsorg-strandhuis naby die strand in Mosselbank in Paternoster. Dié hu...
Gelukkie is in die dorpie Paternoster in die Wes-Kaap geleë en dit is net 2 minute van die pragtige Weskus-strande ...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer