Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Patensie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Patensie akkommodasie
Bladsy 7 - 12 lekke plekke om te bly
Luxury Beach House is 'n pragtige vakansiehuis wat ideaal vir die kuslewe is. Dit is oorkant Kabeljoushoofstrand in...
Eagles Wings is teen die strand in die gunsteling-vakansiebestemming van Jeffreysbaai geleë. Die huis is in die vei...
Beach Haven Selfsorg is 'n ruim selfsorghuis met 'n see-uitsig en plek vir 10 gaste in Wavecrest, Jeffreysbaai. D...
33D Kabeljauws Beach bied gerieflike gehalteverblyf in die veilige Kabeljouws Strandlandgoed in Jeffreysbaai, lekke...
Kabeljauws Beach Apartment is 'n kontemporêre selfsorgvakansie-eenheid op die Kabeljauws Beach Estate. Dit bied dir...
Stay @ The Beach is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel op die Kabeljauws Beach Estate en bied direkte toegang tot die...
Tiny's Getaway is in die gewilde branderplankrydorp, Jeffreysbaai, net 1,3 km vanaf die strandfront geleë. Dit is i...
Timoak is 'n privaat selfsorgeenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die verblyf het 'n omsetter so die ligte, die TV e...
Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil omgewing in Wavecrest in Jeffreysbaai geleë is. Dié tuinwoon...
Oppi C bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai. Dié huis bied pragtige see-uitsigte en is net 100 van die strand af. K...