Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Patensie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Patensie akkommodasie
Bladsy 4 - 12 lekke plekke om te bly
40b Guesthouse is in Humansdorp. Dié gastehuis bied ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat opsoek ...
Igmi's Place is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Humansdorp. Dit kan die ideale opsie vir 'n groot g...
Voortrekker 50 bied selfsorgverblyf in die hartjie van Humansdorp. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het sla...
10 Keet Street is 'n selfsorgwoonstel met 'n sentrale ligging in Humansdaorp langs die Oos-Kaapse Sonskynkus. Die...
16 Keet bied sakpasverblyf wat ideaal is vir kontrakwerkers, aangesien die eiendom sentraal in Humansdorp is. Dit i...
Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousrivi...
Main House is 'n bekoorlike selfsorghuis op die Mentors Country Estate wat in 1990 gestig is en pragtig bo die dorp...
Plaashuis is 'n bekoorlike selfsorghuis op Mentors Country Estate in Jeffreysbaai. Dit is ook naby die N2-afdraai. ...
House Louise is 'n bekoorlike selfsorghuis in Mentors Country Estate wat in 1990 gestig is. Dit is bo Jeffreysbaai ...
Graysons Place bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Humansdorp en dis die ideale opsie vir 'n wegbree...