Indien jy Patensie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Patensie.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Patensie Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Patensie accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Patensie akkommodasie
Bladsy 6 - 12 lekke plekke om te bly
Bucklands is 'n werkende Karooplaas wat baie aktiwiteite bied. Daar is verskillende akkommodasie-opsies: Ouwerwe, '...
Sea-Esta Jbay House bied selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai. Die perseel het 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer ...
Simbonga Game Reserve and Sanctuary is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse p...
Belo Mar is 'n bekoorlike selfsorg-huis in die idilliese kusdorpie Wavecrest in Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir die...
Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant ...
Dé Uitzicht is 'n vakansiehuis is Wavecrest, Jeffreysbaai, en bied gerieflike verblyf aan vriende en gesinne. Die...
Anuske's Inn bied selfsorgverblyf in die hartjie van Boskloof, Humansdorp. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vrie...
Seetuin Villa 3 bied rustige selfsorgverblyf in 'n stil buurt in die kusdorp, Jeffreysbaai. Die huis het slaapplek...
Emil is in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaur...
The Salt Life is 'n selfsorghuis in Kabeljous, Jeffreysbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soe...