Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 21 lekke plekke om te bly
Canal Guest House is 'n moderne boetiekgastehuis op die unieke getykanaalstelsel van St. Francisbaai. Die gastehuis...
My-konos Luxury Beach Accommodation is teen 'n hoogte in 'n unieke waterfrontposisie in die hartjie van St. Francis...
The Sands is op die strand en bied luukse B&B-verblyf met maklike toegang tot 'n lieflike strand. Dié gastehuis bi...
21 Lovermore Crescent is 'n oulike vakansiehuis in St. Francisbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf...
Coral Tree Self-Catering is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n rustige tuin in Santareme, St Francisbaai. Die woo...
Rustgevonden is 'n pragtige selfsorghuis aan die seefront, minder as 200 m vanaf die hoofstrand geleë. Dit is die p...
Shalom Self-catering Cottage is 'n gerieflike woonstel in die Oos-Kaap in St Francisbaai. Die grasdakwoonstel is op...
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai....
30 Lovemore Crescent is 'n pragtige huisie met 'n see-uitsig in die vakansie dorpie St. Francisbaai. Dié huis is op...
Grande Camore Flat at no 5 is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai, 'n vakansiedorp in die Oos-Kaap. Dit is...