Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 21 lekke plekke om te bly
House on the Canal is ‘n selfsorgvakansiehuis in Kaap St. Francis wat as een van die beste branderplankry-bestemmin...
140 Francis Family Home is 'n ruim en gerieflike vakansiehuis wat slaapplek aan 12 gaste bied en is in die idillies...
Sandriver Lodge is sentraal geleë in St. Francisbaai. Die lodge is vernoem na die inheemse Sandrivier-suinsisteem ...
Wits End Almost Heaven is 'n pragtige vakansiehuis in St. Francisbaai, 'n bekoorlike kusdorp 100 km vanaf Gqeberha ...
Philippa Cottage is 'n grasdak dubbelverdiepingkothuis wat toegerus is vir selfsorg. Die huis is in St Francisbaai ...
Summerhill Self-Catering Apartments is in die hartjie van St Francisbaai en net paar minute se stap vanaf die pragt...
Milkwood Country Cottage het unieke sjarme en is geleë in 'n dorp soos geen ander, St Francisbaai, toegangspoort to...
Holiday House Sabine bied selfsorg-eenhede in die prentjiemooi St. Francisbaai. Die eiendom is ideaal geleë naby di...
Sea Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in St. Francisbaai. Hierdie huis spog met 'n see-uitsig en is naby d...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...