Indien jy Oesterbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oesterbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oesterbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Oyster Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Oesterbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 21 lekke plekke om te bly
Alchemy is 'n bekoorlike huis op 'n veilige landgoed en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs The Lynx Ghol...
Cottage with a View is 'n bekoorlike solderwoonstel op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Die woonstel spog...
Adrift Guesthouse is in die rustige ingeslote grondgebied van St. Francisbaai. Dit is ideaal vir reisigers op soek ...
Tree Aloe Guest House is 'n eksklusiewe gastehuis wat verblyf in 2 eenhede in St. Francisbaai bied. Die gastehuis s...
Cottage on College is 'n gastehuis in die hartjie van St. Francisbaai en is net 900 m van die strand af. Verblyf w...
Milkwood Way is ’n lieflike grasdakhuis in die kusdorp St. Francisbaai en dit bied 2 basiese, gerieflike selfsorgko...
Barnard Self-Catering Accommodation is op die eienaar se perseel in St. Francisbaai. Dit is ideaal vir paartjies of...
Caradan is 'n selfsorgvakansiehuis op die skilderagtige kanale van St. Francisbaai. Dit is 'n rustige en gerieflike...
Osbosch Farm Stay is 'n knus, losstaande woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel, 8 km vanaf...
St Francis Bay Luxury Home is 'n lieflike plattelandse-styl huis vir tot en met 10 gaste. Dit is net 650 m van die ...