Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

Sieniesee

"Vriendelike mense."

Mosselbaai

Lofts Apartment

"Rustige dorp."

Mosselbaai

La Vista

"Mossel Bay is great."

Bay View, Mosselbaai

Bentonhof

"Peace of mind, safe, looking forward to bring my whole family, my wife and two kids."

Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 37

"Gaan ondervind self Hemel op aarde."

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Breeze 65

"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"

Mosselbaai

Prentjie Mooi in Mosselbaai - 11 Point Terrace

"Soveel besienswaardighede, so baie om te doen, heerlike weer - week was te kort."

Mosselbaai

Casa Nautica 215

"Point of origin, shark lab, long walks were the highlights of our visit."

Santosbaai, Mosselbaai

Santos Beach Flat

"Beste baai saam met Mosselbaai."

Santosbaai, Mosselbaai

SantoSea

"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."

Mosselbaai

Nautica 702

"Mosselbaai bly maar die pragtigste see-dorp. Om weg te kan kom uit die stad en in so dorp te wees, waar daar net genoeg is om besig te bly, maar ook te kan rus. Nog steeds ons gunstelingplek in Suid-Afrika om vakansie te hou."

Mosselbaai

Plankiesplesier

"Fantastiese vakansiegevoel, maar ook baie rustig en ideale weersomstandighede."

Mosselbaai

Villa Chanté

"Was voorheen al daar. Bly mooi en vriendelike inwoners ook."

Mosselbaai

Jolienselfsorg

"Wat n awesome plek! 10/10 vir die hele gemeenskap!"

Mosselbaai

Kloofsig505

"Plekkies baie naby mekaar en maklik om by hulle uit te kom."

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room

"Mosselbaai is 'n oulike dorp, daar is baie winkels en interessante plekke om te sien. Dit maak nie saak waar mens in Mosselbaai ry nie, die see is oral sigbaar. Die mense is baie vriendelik. Net jammer die dorp brei teen 'n tempo uit en raak nou oorbevolk."

Mosselbaai

Beach House on 18P Repens

"Pragtig plek, pragtig mensies. Die vriendelikheid van self."

Voorbaai, Mosselbaai

Beach Club 101

"Dis 'n baie nice en veilige area, na aan die see."

Mosselbaai

Altelekker by die See

"Die area is heerlik en pragtig en vir seker elke sekonde werd. Die weer het wel nie elke dag so mooi saam gespeel nie, maar dit was steeds heerlik. Baie beïndruk met die skoon en pragtige natuur. Wens so dat daardie sienswyse reg oor die land sal plaasvind."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Home in One

"The security measures are of night standard. Very safe place."

Mosselbaai

Purple Gate

"Lekker sentraal geleë. "

Mosselbaai

Mossel Bay Backpackers

"There is no other holiday town that is so centrally located! It is the gateway to lots of holiday fun! The best in Southern Cape! Ever!"

Voorbaai, Mosselbaai

Sea Cottage 63

"Heerlike, veilige bestemming. Veilige strande, naby pretparke en winkelsentrums. "

Mosselbaai

Villa Chanté

"Mosselbaai is 'n pragtige kusdorpie met so baie om te sien en doen. "

Blad
Blad 78 - Wys 2311 tot 2340
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem