Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Mossel Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Mossel Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 3075 resensies.

Mosselbaai

Villa Chanté

"Beautiful."

Mosselbaai

Casa Nautica 215

"Dis die beste vakansieplek wat jy kan kry."

De Nova, Mosselbaai

CBS Accommodation

"Baie veilig en skoon. Die Suid-kaap is pragtig en die moeite werd om te besoek vir natuurliefhebbers."

Mosselbaai

Seemeeu Huisie

"Mosselbaai is 'n ideale vakansieplek vir oud en jonk. Die klimaat is heerlik en daar is baie om te doen! Baie skoon dorp en perfek geleë naby alles!"

Bay View, Mosselbaai

Bentonhof

"Werklik pragtig."

Santosbaai, Mosselbaai

Santos Beach Flat 29

"Very neat beachfront and tight security to make you feel safe."

Mosselbaai

314 Nautica

"Mossel Bay never disappoints! "

Mosselbaai

Malvahuis

"We are definitely coming back next year. "

Mosselbaai

Jolienselfsorg

"Goeie vakansiebestemming."

Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Opiheuwel

"Baie rustige buurt, goed vir 'n lekker wegbreek."

Santosbaai, Mosselbaai

View 180

"If you like driving up hills, this should give you some idea how a 4x4 works."

Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Point Lodge 37

"Sal enige een aanbeveel om daar heen te gaan wat 'n wegbreek benodig. Dis veilig, asook baie baie pragtig."

Voorbaai, Mosselbaai

Beach Club 607

"Security on the beach is absolutely essential, extremely important."

Die Bakke, Mosselbaai

Nautica 501

"Moontlikheid as ons meer ruimte wil he."

Mosselbaai

Villa Chanté

"Beste plek in SA!"

Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie

"Lekker om in jou taal bedien te word."

Voorbaai, Mosselbaai

Estoril Villa 72

"Beautiful location. "

Mosselbaai

Macaw Villa 1 (Street facing)

"Wow, die strande is baie skoon en pragtig."

Voorbaai, Mosselbaai

Dias Vakansieverblyf

"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "

Mosselbaai

Villa Chanté

"Ek was al verskeie kere in Mosselbaai met vakansie en geniet dit baie. "

Voorbaai, Mosselbaai

Diaz Beach Club

"Will definitely go back!"

Linkside, Mosselbaai

Aloe @ the Sea

"Baie sentraal en maklik om vanaf Linkside by alles uit te kom."

Voorbaai, Mosselbaai

Portobelo 49

"Hulle moet nog net DStv en WiFi kry. Dan is hulle perfek."

Mosselbaai

Sea Breeze 8

"Always a travellers memory."

Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai

Fairway 2

"Mooi, uitdagende baan, maar moeilik as die wind kwaai waai!"

Island View, Mosselbaai

24B Kruger

"Aangename ervaring. Pad is net erg steil."

Mosselbaai

1 Point Village Guesthouse & Holiday Cottages

"Wonderlike plek - goed geleë. Die mense is vriendelik en behulpsaam waar jy gaan. "

Mosselbaai

Kloofsig505

"Beste vakansiedorp ooit!"

Mosselbaai

Beach House on 18P Repens

"It is a great holiday destination with lovely beaches."

Blad
Blad 77 - Wys 2281 tot 2310
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem