Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laingsburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laingsburg akkommodasie
Bladsy 7 - 8 lekke plekke om te bly
Ladismith Country House is op 'n skaapplaas 7 km vanaf Ladismith in die pragtige Swartberge op die bekende Roete 62...
D'Waenhuis is 'n lieflike selfsorg-gerestoureerde plaasgebou wat uit die laat 1800's dateer. Dit is aan die voet va...
Brinksfontein Guest House is 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af op 'n grondpad uit, in die stil en rus...
Magoos on 62 is in Ladismith geleë. Die eenheid bied luukse geriewe wat dit ideaal vir 'n romantiese of rustige weg...
Rooilande Guest Farm is reg langs die N1 en dis net 52 km van Laingsburg en 32 km van Touwsrivier af. Rooilande Gue...
Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied liefl...
Doringboom Self-catering Cottage is 'n klein kothuis op 'n aktiewe plaas in Sutherland. Sutherland het 'n oop sterr...
Hierdie selfsorgverblyf is op 'n plaas wat met 'n grondpad bereik word, ongeveer 29 km vanaf die R354 op pad na Sut...
Bellair Wild is langs die R62, ongeveer 40 km buite Barrydale en bied 'n fantastiese safari-belewenis in die Klein ...
Rooiberg Wild skuil in die skaduwee van die Rooiberg-berge in die middel van die Klein-Karoo. Dit is is op 'n reser...