Indien jy Laingsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Laingsburg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Laingsburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Laingsburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Laingsburg akkommodasie
Bladsy 3 - 8 lekke plekke om te bly
Kloofhuisie en Klooftent bied selfsorgverblyf in 'n gerestoureerde ou plaashuis en 'n ruim omskepte tent in 'n prag...
Prinspoort Klein Karoo Stay bied selfsorgverblyf op 'n rustige amandel-, pekanneut- en skaapplaas ongeveer 43 km va...
Spitzkop en Kareedoringkraal is 'n veeplaas in die Moordenaarskaroo en bied kampplekke op die oewer van die Buffel...
Welverdiend Private Game Reserve bied selfsorgverblyf wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is in Laingsbur...
Die Witteberg Natuurreservaat is sowat 250 km vanaf Kaapstad in die hartjie van die Witteberge, halfpad tussen Touw...
Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeen...
Sipreslaan Selfsorg Gastehuis lê op 'n wyn- en tafeldruiweplaas net 12 km buite Ladismith in die lieflike Dwarsrivi...
VredeVol Akkommodasie bied veilige selfsorgverblyf naby die dorpie Ladismith, in die Klein Karoo. Die huis het sl...
Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit i...
Mymering Wine & Guest Estate is op 'n werkende plaas in die Dwarsriviervallei geleë. Die plaas is ingewikkel tussen...