Indien jy Kaap Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaap Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaap Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaap Karoo akkommodasie
286 lekke plekke om te bly
Alien Inn is in Sutherland en bied gehalte-verblyf aan enkel reisigers, paartjies, 'n gesin of 'n groep vriende. Di...
Assendelft Lodge & Bush Camp is 40 km vanaf Prins Albert geleë, 'n area wat veral bekend is vir staproetes, natuur,...
Karoo-Rust bied verskeie selfsorg-eenhede op die boonste en die onderste verdieping. Die ligging is puik en dit is ...
Die Heks se Huis is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se hel...
Bobbejaankrans bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis in die Klein-Karoo. Die kothuis is op 'n heuw...
Karoo View Cottages bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Prins Albert. Die verblyf spog met 'n pragtige uitsi...
Casa Milorca is 'n 19de eeuse gastehuis in die hartjie van die historiese dorp Prins Albert. Dié gastehuis word deu...
Karoo Masterclass House and Cottage bied lieflike selfsorgverblyf in Prins Albert. Gaste kan kies om die Karoo Mast...
Matjiesvlei Cottages is in die Matjiesvlei-vallei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitz...
Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeen...