Indien jy Kloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kloof akkommodasie
Bladsy 2 - 29 lekke plekke om te bly
Southey House is gerieflik geleë in Kloof, 'n lowerryke woonbuurt stapafstand vanaf Thomas More College. Ons bied g...
The Kloof Cottage skuil in Kloof en bied lieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis. Dit is 'n rustige en gerieflik...
Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. ...
Cypress Place is 'n ruim kamer met 'n uitsig oor die tuin en 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Kloof. D...
Misty Palms is 'n lieflike kothuis in 'n lowerryke woonbuurt in Kloof en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetg...
Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 2 volwassenes en een kind onder 10 jaar ou...
Eagles View is op die grens van Kloof Gorge en Krantzkloof Natuurreservaat geleë in Kloof, 'n lowerryke gegoede voo...
Avonlea is 'n opgeknapte selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van skilderagtige Kloof naby Durban en langs Memo...
Classic Kloof House is 'n lieflike huis wat oornagverblyf in Kloof, 'n dorp in KwaZulu-Natal bied. Hierdie huis bie...
Upstairs on Impangele is in Kloof, 'n klein dorpie in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is ...