Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 8 - 35 lekke plekke om te bly
Fish Eagle House bied selfsorgverblyf op die Haga-Haga-strandmeer. Dit bied 'n uitsig oor die strand en die bos, as...
Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is...
Dragonfly Sunset is in Haga Haga, bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste en het 'n uitsig oor die see en natuu...
Beach House Charmaine is 'n selfsorg-vakansiekothuis in die hartjie van Haga-Haga. Dit het nie 'n direkte see-uitsi...
Stumble Inn is in die skilderagtige kusdorpie Haga Haga, en bied gesinne of groepe vriende 'n keuse van 3 bekoorlik...
Rob Roy Sea Cottage is 'n selfsorgkothuis met panoramiese see-uitsigte in die kusdorpie Haga Haga in die Oos-Kaap. ...
OppiePlaas Country Estate is op 'n werkende bees- en skaapplaas langs die gewilde Oos-Kaapse Wildekus, net 2 km van...
Transkei Beach Cottages is aan die Transkei se Wildekus, 23 km oos van die Keiriviermond. Die eienaar woon op die p...
Jamana's Joy bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol-versierde huis op 'n landgoed naby Chintsa (Cintsa)-Oos en die Cef...
Kim's Place Guest House bied selfsorg-eenhede in Chintsa-Oos. Dié kusdorpie bied 'n rustige omgewing wat omring wor...