Indien jy Keimond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Keimond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Keimond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kei Mouth accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Keimond akkommodasie
Bladsy 4 - 35 lekke plekke om te bly
71 on Main is 'n heerlike vakansiehuis in die kusdorpie Kei Mouth en bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste. Die eie...
Kei View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Groot-Keirivie...
Pumlani is 'n bekoorlike gastehuis in Kei Mouth wat selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte bied. Hierdie huis is...
29 on Main bied selfsorgverbly in 'n vakansiehuis in Keimond. Die huis is in die hoofpad en dit is naby die rivier,...
Nicky's Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in Keimond in 'n drieslaapkamerhuis wat 'n groot tuin het. Die tuin is...
Waterside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis op die walle van die Cwili-rivier, op die strandfront in...
Lagoon View 2 is in Morganbaai, 'n vakansiedorpie in die Oos-Kaap. Die woonstel is langs die eienaar se privaat won...
Lagoon View is 'n privaat woonstel in Gxarha (Morganbaai) langsaan die eienaar se privaat huis in 'n stil doodloops...
Lulubell is in Morganbaai geleë en hierdie eenheid is naby Morganbaai se strandmeer. Dit is ideaal vir gaste wat wi...
Yellowwood Forest Camping and Accommodation verwelkom natuurliefhebbers, gesinne en groepe. Dié unieke omgewingsing...