Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 98 lekke plekke om te bly
ZenCapeTown Holiday House bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n unieke erf met 'n ongekunstelde plaasstyl-elegansie...
A Squirrels Nest is 'n vrystaande woonstel op die eienaar se perseel in 'n vallei met 'n pragtige uitsig op Tafelbe...
Sea Cottage is 'n betowerende en gerieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in ’n stil en vreedsame area ...
Kairos Lodge is in Houtbaai en is op 'n perseel van omtrent 1 ha met 'n uitsig op Tafelberg. Dié grasdakkothuis is ...
Beachclub 17 Dolphin Apartment bied selfsorgverblyf en is op 'n stil, privaar sekuriteitslandgoed in Houtbaai, Kaap...
Albert Road Apartment bied ruim en uitnodigende strandvakansie-verblyf in Albertweg, Houtbaai. Dit is die ideale ke...
Q on Westford is in 'n stil doodloopstraat in Houtbaai, Kaapstad geleë. Dit is op die grens van 'n natuurreservaat ...
H4 Princess Beach is 'n selfsorgwoonstel in Houtbaai. Die woonstel is 500 m vanaf Chapmanspiek, 500 m vanaf die pra...
Hout Bay Beautiful Home bied selfsorgverblyf in die boomryke voorstad Houtbaai in Kaapstad. Dié vakansiehuis bied '...
Amakhaya Lodge is idillies geleë naby die wit sandstrande van Houtbaai en Llandudno, en het asemrowende uitsigte op...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer