Indien jy Gansbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gansbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gansbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gansbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gansbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 198 lekke plekke om te bly
15 on Roux is 'n vakansiewoning in die gesogte Franskraal-area van Gansbaai. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 10...
Whale of a Time is in Perlemoenbaai, Gansbaai geleë, en het slaapplek vir 2 gaste. Die strand is minder as 'n kilom...
Walviskus is in De Kelders geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende van tot 6 gaste (4 volwassene...
Zeezicht Guest House is in Perlemoenbaai langs Gansbaai geleë. Dié gastehuis is 60 m van die kus met getypoele af, ...
Rustieke Familie Vakansiehuis By Die See is in Franskraal en bied 'n uitsig oor die rotsagtige kus net oorkant die ...
Vinho Verde is 'n selfsorgvakansiehuis reg langs die see in die rustige kusdorp Franskraal naby Gansbaai. Hierdie b...
Ouma se C Huisie is 'n lieflike vakansiehuis in De Kelders en ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende, of sel...
Whale Cove A104 is 'n luukse woonstel op die strandfront in De Kelders, Gansbaai. Die woonstel beskik oor 3 slaap...
Villa Vue is 'n lieflike vakansiehuis wat in Kleinbaai, langs Gansbaai in die Overberg geleë is. Dié tripelverdiep...
'n Stukkie Hemel Cottage is 'n selfsorghuis in die stil en veilige woongebied van De Kelders. Hierdie bekoorlike hu...