Indien jy Douglas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Douglas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Douglas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Douglas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Douglas akkommodasie
Bladsy 4 - 12 lekke plekke om te bly
Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley. Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugv...
4 Aces Outfitters Lodge is 'n unieke en intieme toevlugsoord op 'n wildsplaas net buite Kimberley. Dit bied luukse ...
Damplaats Plaaswegbreek is op 'n plaas 34 km van Griekwastad af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek i...
Farm Secretaris is 'n bekoorlike gastehuis ongeveer 24 km vanaf Kimberley wat in die bos weggesteek is. Hierdie gas...
Orangeview River Getaways is op die oewer van die Oranjerivier net so 50 km van Hopetown af en bied 'n rustige wegb...
Aangrensende Binneland is 'n selfsorg-eenheid op 'n plaas langs die Rietrivier. Dié plaas is in die Noord-Kaap, sow...
Anne’s Cottage bied bekoorlike verblyf in die prentjiemooi dorpie Modderrivier naby Kimberley in Suid-Afrika. Die k...
109 @ Mauser is 'n semi-selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se woning op 'n veilige landgoed ...
213 Magers bied knus oornagverblyf met privaat ingange op die eienaar se perseel wat op die Magersfontein Memorial ...
Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley. Hierd...
Douglas Noord-Kaap Lees meer