Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dinokeng.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Dinokeng akkommodasie
Bladsy 9 - 119 lekke plekke om te bly
Crimson Bush Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat en is slegs 40 km vanaf Pretoria. Die reservaat spog met die Gr...
The Conclave Country Lodge bied 'n unieke bosveldwegbreek op 'n rustige plaas wat aan Dinokeng Natuurreservaat gren...
Letlotse Lodge Impala Cabin is in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghut wa...
Letlotse Lodge Plaashuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat sowat 9 km vanaf H...
Ngala Lodge is op ’n privaat natuurreservaat naby Pretoria en bied gehalte-verblyf in die bosveld. Dit is binne mak...
Marulani Bush Lodge is in die malaria-vrye Dinokeng Wildreservaat wat bestaan uit 32 000 hektaar ongerepte wilderni...
Phangwa Bush Camp in Dinokeng is net 'n kort entjie se ry vanaf die Dinokeng Natuurreservaat se selfrit-ingang. Die...
Jimmy's Place - Stone Lodge is in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km vanaf Pretoria geleë. Dié lodge het 3 luuks...
Hakuna Matata Game Lodge is 'n bekoorlike lodge op 'n privaat 300 hektaar-plaas in die Dinokeng Groot 5 Natuurreser...
Maroela Treetop Lodge is aan die noordekant van die Dinokeng Wildreservaat. Dié lodge bied gerieflike verblyf, idea...