Letlotse Lodge Impala Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Letlotse Lodge Impala Cabin is in die hartjie van Dinokeng Wildreservaat geleë. Dit is 'n bekoorlike selfsorghut wat sowat 9 km vanaf Hammanskraal geleë is. Hierdie hut bied 'n intieme ontvlugting aan 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié hut het lugversorging, bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met direkte toegang tot 'n privaat braai-area, piekniektafel, vuurput en 'n buitestort. Gaste kan die gemeenskaplike swembad of 'n piekniek langs die omheinde eenddam geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Etienne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 21
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Letlotse Lodge Impala Cabin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinokeng Wildreservaat, Boekenhoutskloofweg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom