Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
Bladsy 3 - 541 lekke plekke om te bly
Greeff Accommodation is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die middel van Hadisonpark, Kimberley en ideaal vir 'n gesi...
Out of Africa Lodge is deel van Out of Africa Gastehuise in die klein Karoo-dorpie Carnavon. Hierdie dorpie is in d...
Langfontein Farm Cottages bied gaste 'n ware Karooplaas-ervaring. Die plaas is ongeveer 50 km vanaf Graaff-Reinet i...
Hierdie kothuis is pragtig gemeubileer en is in die bekoorlike Beaufort-Wes geleë. Die dorp is die grootste dorp in...
Elvee Accommodation bied luukse Karoo-verblyf in die bekoorlike dorpie Vosburg. Die boomryke dorpie vorm deel van d...
Mitat Gastehuis bied oornagverblyf aan 6 gaste op die eienaar se perseel in die hartjie van Beaufort-Wes. Kamer ...
Tortelduif Cottage is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en werk met sonkrag. Dit is in die uni...
Little Miracle is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Hospitaalheuwel op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit ...
Compass View is 'n privaat selfsorg-eenheid in 'n Karooplaas-styl in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap. Dis oorkant The Villa...
Lemoenfontein lê in die hart van die Karoo, teen 'n agtergrond van die majestieuse Nuweveldbergreeks met uitsigte o...