Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 3 - 121 lekke plekke om te bly
Anne's Place is 'n dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die bekende Bettiesbaai, 'n area ryk aan fynbos omring deur...
Vrymans Place is 'n nuutgeboude selfsorghuis met 'n asemrowende uitsig op Kogelberg vanaf die voorstoep. Hierdie hu...
Streamway is 'n selfsorg-woonstel op die grondverdieping van 'n hoofhuis wat 'n Kaapse Kothuis-styl het. Die woonst...
C - Anemone bied ruim verblyf in die pragtige kusdorpie, Bettysbaai en is die ideale plekkie vir paartjies of 'n en...
Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljeewoonstel en is net 500 m van die Silversand-strand in Bettysbaai geleë. Die knus...
Ocean View on Disa is 'n ruim selfsorgwoonstel op die grondverdieping wat teen die Kogelberge in Bettysbaai geleë i...
Rustic Beach House is ’n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Bettysbaai en dis 200 m van die strand af. Hierdie huis ...
Jock's Bay View is 'n lieflike en ruim selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van Bettysbaai geleë is. Dit is die ...
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsba...
Vakansie Huis by die See is 'n ruim houthuis vir 'n groep vriende of familie 200 m van die see af in Bettysbaai. D...