Indien jy Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Addo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Addo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Addo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Addo akkommodasie
Bladsy 8 - 2 lekke plekke om te bly
Die ruim verblyf bied 'n huislike atmosfeer vir gaste wat met vakansie is. Dit is in Colchester in die Oos-Kaap en ...
Addo Adventure House and Apartment is 'n pragtige vakansiehuis in Colchester, 'n dorpie aan die oewer van die Sonda...
Jou gashere, Sydney en Erina Stiemie, sien uit daarna om jou hartlik te verwelkom by Cleveland Guest Farm. Dit is '...
Doornkom Privaat Wildresevaat bied verblyf op 'n ongerepte, 2 500 hektaar-grootte wildernisgebied ongeveer 60 km va...
Barefoot Addo Elephant Lodge is in die Groter Addo-streek, langs die Addo-olifantpark, en net 'n entjie vanaf die N...
Valley Bushveld Country Lodge is 'n safari-lodge wat deur die eienaar bestuur word. Dit is in die Oos-Kaap geleë en...
Sandflats Country Inn and Self-Catering is in die klein dorpie Paterson geleë en bied gerieflike verblyf in lieflik...
Harmony Game Lodge is in 'n bosryke area wat net 45 km vanaf die Addo Olifantpark geleë is. Dit is naby Uitenhage e...
Addo Bush Palace is 'n privaat natuurreservaat in die asemrowende Kromriviervallei langs die Addo-olifantpark. Add...
Kronenhof bied die ideale rusplek wanneer jy die Addo Olifantpark besoek. Dié gastehuis bied luukse, gerieflike ver...