Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2024 tot 14 Jan 2025 en 16 Dec 2025 to 14 Jan 2026.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 16 Dec 2024 tot 14 Jan 2025 en 16 Dec 2025 to 14 Jan 2026.
Prys sluit in
- Keurkloof 5 Honeymoon (Berguitsig) - Maksimum 2 volwassenes
- Selfsorg
- Keurkloof 6 (Berguitsig) - Maksimum 4 volwassenes
- Selfsorg
- Keurkloof 7 Honeymoon (Berguitsig) - Maksimum 2 volwassenes
- Selfsorg
Huisreëls
Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rage-studente kan ongelukkig nie vanaf November tot Desember gehuisves word nie.
Let asb. dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd. Ekstra kostes is van toepassing.
Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Elke eenheid het 'n stoep waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.
Daar is 'n 1,9 km lange grondpad wat vir alle karre geskik is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12