Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Magdeld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 105

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bond F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bond F
Saam met vriende

Alles was perfek. Die ligging, die diens, die kamers en wowza die view!

Ongelooflik! Hidden gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelies N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelies N
Saam met vriende

Verfrissend en rustig.

Mooi plek, goeie ontbyt, gawe mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow. Was vir ons baie spesiaal.

Heerlike verblyf. Baie privaat en veilig. Sal in die toekoms weer daar tyd spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Elsa,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Groete
Magdeld

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Corné G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle kante mooi!

Die mooiste uitsigte, baie skoon en netjies met alle geriewe wat nodig is vir 'n lekker oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking views with great accommodation.

The stay with Alkantmooi was great. The service was amazing, we received a breakfast platter with something to drink when we arrived. The views from the unit are breathtaking and it looks like in the images shown as advertised. We would definitely recommend this stay. Job well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, comfortable and clean accommodation. We will visit again.

Peaceful and relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Good day Paul,
Thank you very much for your beautiful reply. We appreciate it a lot and hope to see you here again soon.
It was a pleasure to host you.
Kind regards
Ne-Lize
Manager
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Daniel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, kan niks meer vra nie.

Baie lekker gebly. Sal wel graag op die stoep/balkon wou braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Goeie dag Daniel,
Baie dankie vir julle baie mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Julle is baie welkom om op die stoep te braai, dit pla ons glad nie. Hoop ons sien julle gou weer hier.
Groete
Ne-Lize
bestuurder
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Matthew S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice suite with beautiful views over the forest.

A nice and relaxing stay. Would definitely recommend for a couple.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Good day Matthew,
Thank you very much for your very beautiful review. It was a pleasure to host you and hope to see you here again soon.
Kind regards
Ne-Lize
Manager
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Jc V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Goeie ligging in pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Goeie dag Jc,
Baie dankie vir jou baie mooi terugvoering. Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer en ons hoop om julle gou weer op Alkantmooi te sien.
Vriendelike groete,
Ne-Lize,
Manager,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Petro V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese wegbreek.

Perfekte wegbreek vir 'n paartjie op hulle wittebrood! Grondpad na die huisies is pragtig en kan met enige voertuig bereik word!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Wat 'n lekker wegbreek van JHB vir huweliksherdenking. Alkantmooi het seker gemaak daar is 'n bederf om die dag te vier. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat die stadslewe wil ontsnap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om te bly as jy op wittebrood is.

Beeldskoone natuur-uitsig van alle kante (Kleurkloof- en Keursee-eenhede). Baie sentraal aan omliggende strande, restaurante, staproetes ens. Dit is beslis die moeite en geld werd om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig en voel baie ontspannend.

Was wonderlik gewees. Ek beveel dit vir enige iemand aan in saam hulle eggenoot/lewensmaat daarna toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan M
Saam met vriende

Was 'n fantastiese naweek.

Beslis die moeite werd. Ons het vir Paasnaweek gegaan en die uitsig, rustigheid en netjiese units was definitief iets om na uit te sien vir volgende keer. Baie dankie Alkantmooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anre S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anre S
Gesin met tieners

Perfekte ligging. Rustig, skoon en baie mooi uitsig.

Fantastiese ligging en uitsig. Kamers is ruim, skoon en netjies. Kombuis is volledig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning views and great quality fittings.

Keurkloof was an incredible spot with massive, wide open views of pure nature. Felt very private, you couldn't really see the other units. The accommodation was perfectly clean and well equipped. Friendly and helpful service too. The only reason I put 3/5 for security is that it's pretty isolated and the welcome sheet talks a lot about how to set the alarm when you leave the unit - but nothing about setting the perimeter and outside beams when you're actually there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Hi David
Thank you for your stay at Alkantmooi.
We are glad that you have enjoyed it and would like to see you again in the future.
So sorry about the security settings, you don't need to set the alarm while you are here and we have a security company on stand by. So sorry for the misunderstanding.
Have a wonderful day.
Kind regards,
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Hj V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.10/10.

Baie netjiese eenheid. Vriendelike personeel, omgewing is baie rustig, het alles wat mens nodig sou kry, sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Hi Henning
Baie dankie vir julle verblyf hier by Alkantmooi.
Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Christo L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, puik, puik.

Ons het baie lekker gebly in hierdie prag-eenheid. Dit is pragtig skoon en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Die advertensie sê wel braai-fasiliteit, maar jy mag net met charcoal braai omdat daar slegs losstaande Weber is. Dit is natuurlik 100% verstaanbaar. Ek het dit net nie geweet nie en sou ander vleis neem as ek sou weet. Nietemin, sal ons vir seker weer van hulle gebruik maak. Uitsig ook asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units se terugvoer

Hi Christo,
Baie dankie vir julle verblyf by Alkantmooi. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en sien uit om julle weer te verwelkom. Jammer oor die Webber, maar ongelukkig kan ons nie met hout hier braai nie agv die wind en natuur om ons. Lekker dag.
Ena
Alkantmooi

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Sharifa R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharifa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

On top of the world, literally.

We had a fantastic stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alvin F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om hier te bly en sal dit definitief aanbeveel.

Dit was absoluut fantasties om hier te bly. Die uitsig is fantasties en dis perfek vir 'n wittebrood of net 'n lekker wegbreek. Dit voel 5-ster as jy by daardie huis instap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raynard T - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raynard T
Saam met vriende

Dit was onbeskryflik mooi en net waarvoor ons gevra het.

Sal dit definitief aanbeveel vir vriende wat in die natuur wil bly. 'n Sambreel vir die stoep is al wat gekort het. Ons was op 'n 4X4 toer op ons eie so na al die grondpaaie was ons aangenaam verras om in 'n netjiese plek in te trek en kon net ontspan. Verder 10 uit 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het 6 nagte in Keurkloof eenheid 7 gebly. Die eenheid was baie gerieflik en skoon met 'n asemrowende uitsig! Ons is ook verras met heerlike eetgoed en vonkelwyn in die yskas met aankoms. Die diens was uitstekend - professioneel en vriendelik. Ons sal verseker weer daar wil bly volgende keer wat ons die area besoek. Baie dankie Magdeld en personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezl V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V
Gesin met tieners

Wonderlik!

Ons het baie lekker gebly, die stilte en uitsig is pragtig, die verblyf is skoon en netjies en van top gehalte! Beslis 'n plekkie om te ontdek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Presies wat ons nodig gehad het. Wens net ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, skoon en baie ontspannend!

Wonderlike verblyf al was dit net vir 1 aand. Beeldskone natuurtonele en baie uitsigte oor die Plettenbergbaai-area. Ek sal graag net so 'n uur later wil uitboek indien moontlik volgende keer. 10:00 is bietjie te vroeg. Goeie diens! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzA5MzQyLTAxZjktNGJmYy1iNDU5LWUzMWI1MzJkY2E0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem