LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units | LekkeSlaap
+40

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 2 Jul 2021 tot 30 Nov 2021.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 100 R1 680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units is luukse selfsorgwoonstelle op 'n heuwel in die Alkantmooi Privaat Natuurreservaat. Gaste sal hier omring word deur van die pragtigste natuur-uitsigte. Hierdie reservaat is in die Keurboomsriviervallei naby Plettenbergbaai geleë, op die wêreldbekende Tuinroete.

Daar is 3 Keurkloof-eenhede, elk met 'n aparte ingang. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n dek met stoepmeubels, ketelbraaigeriewe en 'n skouspelagtige uitsig op die berg en oor die bos. Gratis WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenhede word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is 'n verskeidenheid buitelug-aktiwiteite wat moontlik gemaak word deur Alkantmooi se nabyheid aan die oseaan, rivier, woude en berge. Die area spog met 'n oorvloed voëls en diere, insluitend die aangrensende natuurreservaat, Keurboomsrivier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
was R2 100
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzA5MzQyLTAxZjktNGJmYy1iNDU5LWUzMWI1MzJkY2E0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100, nou Vanaf R1 680  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!