LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units | LekkeSlaap
+40

Alkantmooi Private Nature Reserve Keurkloof Units

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Keurkloof 5 - Maksimum 2 volwassenes.
Selfsorg.
Keurkloof 7 - Maksimum 2 volwassenes.
Selfsorg.
Keurkloof 6 - Maksimum 4 volwassenes.
Selfsorg.
Huisreëls

- Alkantmooi is die ideale plek vir 'n rustige en romantiese wegbreek. Kinders onder 12 word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Die instansie bied nie verblyf aan Rage-studente nie (November - Desember).
- Let asb. daarop dat die pad na die Keurkloof-eenhede nie toeganklik is vir toerbusse nie.
- Ontbyt is nie by die tariewe ingesluit nie, maar gaste is welkom om 'n ontbyt te bespreek wanneer hulle inklok of voor die tyd, addisionele koste is van toepassing.
- Rook word nie in die eenhede toegelaat nie. Al die eenhede het stoepe waar gaste kan rook. Asbakke word voorsien.
- Die selfsorgwoonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alkantmooi Privaat Natuurreservaat, Keurboomsrivier, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NzA5MzQyLTAxZjktNGJmYy1iNDU5LWUzMWI1MzJkY2E0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag(plek vir 2) 17 5 1 5 Alkantmooi Private Nature Reserve Keurbooms River 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.00202880119 23.40677953373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!