Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Amanzimtoti
4.5/5
volgens 980 resensies

Lees regte resensies van Amanzimtoti van 980 geverifieerde gaste.

Indien jy Amanzimtoti besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Amanzimtoti.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Amanzimtoti Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Amanzimtoti accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Amanzimtoti akkommodasie

Bladsy 9 - 264 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)

Holiday Apartment is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in Doonheights, Amanzimtoti. Dit is naby Seadoone Mall, Doonside...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense

Casa Seaview is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste (4 volwassenes en 2 kinders) by die see in d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Aloes No.21 is in Warner Beach, 'n klein oorddorpie in KwaZulu-Natal. Dit is skaars 500 m van die see af, 1 km van ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)

Ocean Vista is naby Galleria Mall in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig en ga...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R998
per nag (plek vir 4)

65 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Doonside, Amanzimtoti...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R998
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)

Beach Front is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzintoti. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan d...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)

43 Stella Maris is in Amanzimtoti geleë en bied gehalteverblyf in 'n vakansiewoonstel met 'n pragtige uitsig oor di...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)

Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)

21 Cabanas Del Mar is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Warner Beach, Kingsburgh...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)

Eden Sands 88 is in 'n sekuriteitskompleks in Winklespruit, Kingsburgh geleë en bied gerieflike verblyf aan 4 volwa...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R895
per nag (plek vir 5)

1 Eden Sands is 'n vakansiewoonstel in die oulike dorpie Winkelspruit in Kingsburgh. Dit bied slaapplek aan 5 gaste...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R895
per nag (plek vir 5)

Amanzimtoti, net suid van Durban, is een van die gewildste vakansiebestemmings in KwaZulu-Natal. Die dorp is bekend vir sy warm weer en strande vir swem, branderplankry en duik, maar daar is ook inkopiesentrums, arkades en waterparke wat sal verseker dat die hele gesin die naweek, langweek of vakansie...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem