Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wydkyk

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen inklok of uitklok op Kersdag of Nuwejaarsdag.
Die balans moet 3 dae voor die inklokdatum ten volle betaal wees.
Slegs die aantal gaste wat op die bespreking aangedui is, mag in die eenheid bly.
Geen harde musiek word ná 22:00 toegelaat nie.
Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie. Die bestuur behou die reg voor om gaste wat nie hieraan gehoor gee nie te vra om die perseel te verlaat.

Let asb. daarop dat die eienaars nie goedkeuring het om kredietkaartbetalings namens gaste te maak nie. Slegs EFT/bankoorplasings word aanvaar.

'n Sleutel- en breekskadedeposito van R650 word met aankoms gehef en sal binne 7 tot 14 werksdae nadat die huis vir breekskade nagegaan is terugbetaal word Sleutels sal onder geen omstandighede oorhandig word mits die volle betaling ontvang is nie.

DStv kan teen R25 per dag geaktiveer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dddeb3701fca43329e710cae8a229ecad9d38e33cda9daf4f0c10f0872800dcffbb4d74f396e7fff7617c2bcd15f04004d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812421858896 17.8825257457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem