Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wydkyk

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 739

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Wydkyk
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Llulane A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llulane A

Baie lekker gebly daar. Sal definitief weer soontoe gaan!

Wydkyk is beslis een van die bestes! Alles in die huis is netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna N
Saam met vriende

Die kuier was vreeslik lekker.

Huis het alles waarna jy soek. Solar panels was definitief 'n pluspunt. Sal enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wydkyk se terugvoer

Beste Hanna,
Baie dankie vir jou terugvoering oor Wydkyk. Die huis is inderdaad goed toegerus en die Inverter maak dit soveel maklik tydens Loadshedding. Hoop ons sien jul eendag weer.

Wydkyk
Elvida C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvida C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en nogmaals fantasties.

Pragtige plek. Alles van die beste kwaliteit. Regtig enige persoon se droom om so te kuier. Geen loadshedding. Wydkyk is 'n plek duisend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wydkyk se terugvoer

Hi Elvida,
Ek stem saam, Wydkyk is pragtig en 'n lekker bymekaarkom plek vir 'n familie van 6. So bly om te hoor julle het dit geniet

Wydkyk
Raylene J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene J
Saam met vriende

Wydkyk premises was clean and cosy with beautiful decor which made us feel at home.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wydkyk-perseel was skoon en knus met pragtige dekor wat ons tuis laat voel het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wydkyk se terugvoer

Dear Raylene,

Thank you for your feedback. Wydkyk is indeed one of our most beautiful units with a very nice interior décor. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back as our guests again in the future.

Wydkyk
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 467
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7dddeb3701fca43329e710cae8a229ecad9d38e33cda9daf4f0c10f0872800dcffbb4d74f396e7fff7617c2bcd15f04004d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 467 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.812421858896 17.8825257457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem