Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodlands Retreat

Caribbean Blue
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus suite is aan die hoofhuis en beskik oor sy eie ingang en 'n ekstra-lang koningingrootte-bed met perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die slaapkamer en badkamer het 'n verwarmer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en komplimentêre tee, koffie, suiker, beskuit en vars melk word voorsien. Daar is 'n braai-area op die patio en hout en aanstekers word vir die eerste aand voorsien. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Daar is ook 'n vuurput waar gaste lekker kan kuier. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Hou die net gordyne toe om die diens te vermy.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout/houtskool en vuuraanstekers is beskikbaar vir gebruik op die perseel.
WiFi is beskikbaar. Dit word gewoonlik teen 07:30 aangeskakel tot so 22:30 sodat gaste met elektromagnetiese hipersensitiwiteit ook lekker kan rus.

Rook is verbode binnenshuis, en as jy in die tuin rook moet jy asseblief jou sigaretstompies in die stompie-vullisblik gooi aangesien ons streef daarna om 'n omgewingsvriendelike en organiese ruimte binne die eenheid én in die tuin te skep.

Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien ons self troeteldiere het.

Respekteer asseblief mekaar se ruimte en rustigheid en sien om na ons heilige plekkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Golden Maple Suite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus suite is aan die hoofhuis en beskik oor sy eie ingang en 'n ekstra-lang koningingrootte-bed met perkallinne. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die slaapkamer en badkamer het 'n verwarmer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, enkelplaatstoof, broodrooster, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n braai-area op die patio en hout en vuuraanstekers word vir die eerste aand voorsien. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Hou die net gordyne toe om die diens te vermy.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hout/houtskool en vuuraanstekers is beskikbaar vir gebruik op die perseel.
WiFi is beskikbaar. Dit word gewoonlik teen 07:30 aangeskakel tot so 22:30 sodat gaste met elektromagnetiese hipersensitiwiteit ook lekker kan rus.

Rook is verbode binnenshuis, en as jy in die tuin rook moet jy asseblief jou sigaretstompies in die stompie-vullisblik gooi aangesien ons streef daarna om 'n omgewingsvriendelike en organiese ruimte binne die eenheid én in die tuin te skep.

Geen troeteldiere word toegelaat nie aangesien ons self troeteldiere het.

Respekteer asseblief mekaar se ruimte en rustigheid en sien om na ons heilige plekkie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 493, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiMzdmZmI4LTg5MTktNGFjYy1iODcyLTZlNDlkY2RlNzE3Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 493 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.506613187793 28.419428765774
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem