Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Woodcroft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lidgetton Valley-weg 33, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Woodcroft bied gehalte-selfsorgverblyf in bekoorlike grasdakkothuise op 'n kleinhoewe van 8 hektaar teen die Leeurivier in Lidgetton. Dit is lekker naby die Midlands Meander waar gaste deur die woud kan stap, in die rivier kan swem, of net luilekker aande om 'n vuurtjie kan deurbring.

Die gesinskothuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ook 'n enkelslaapbank en 1 enkelmatras in die sitarea in die slaapkamer. Hierdie area het ook 'n gastetoilet.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n groot yskas, 'n Smeg-oond en gasstoof, mikrogolf, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye saam kan geniet. Die toegeboude stoep het 'n binnebraai, meubels en 'n etenstafel.

Die Basiese Rondawel is ideaal vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin. Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Woodcroft
Netheid
4.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 7

Ligging

  • Lidgetton Valley-weg 33, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Woodcroft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lidgetton Valley-weg 33, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85e9f2483033d1603763c78467c2fc3ccb14d6a9b9f879afe31316d188343b80a8dc1e9dc97bc7db3fcca827038d1f1e882f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 33 Lidgetton Valley Road Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.443403807433 30.069888864838
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem