Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Witteberg Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die huis is nie kindervriendelik nie dus word daar ongelukkig geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Die huis word verhuur as selfsorgverblyf. Basiese items word met aankoms voorsien insluitend toiletpapier, melk, koffie, die eerste bondel hout vir die kaggel, skottelgoedseep ens. Enige aanvullings is die gas se verantwoordelikheid.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand agtergelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word en enige skade aan huisitems sal vir die gas se rekening wees.
Rook in die huis is streng verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Fick-straat 486, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6500585d88fcea27d1c4fdfbc6f92404038c8867b00637122b359e758bee74eb1d19106dfa27f57bbfc7d10027a5b5d93ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 486 Genl Fick Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507700061079 27.933825588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem