Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whalecome Guest Suite

Gastehuis
Whalecome Guest Suite
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die moderne slaapkamer het 'n pragtige uitsig oor die tuin en see. Dit het 'n privaat ingang en parkeerplek. Die kamer is egter deel van die eienaar se huis. Die kamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed met kraakvars linne, genoeg kussings en handdoeke. Daar is ook 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word voorsien. 'n Haardroër is beskikbaar by die spieëltafel. Die badkamer het 'n losstaande bad, raamlose stort, toilet en handwasbak. Toiletpapier word voorsien. Hierdie is die ideale wegbreekplekkie vir 2 gaste teen die voet van die Kogelberg. Dit is rustig en stil met die gedruis van die branders in die agtergrond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaview-rylaan 3057, Sunnyseas, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc12eb88adc62e64f2abf90b0a69e35c2c8540cb129838eb786cf09b21b898f55fe6c04665a22ca228945309397990edea61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 3057 Seaview Drive Sunnyseas 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.356421690958 18.954062006859
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem