Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterval Gasteplaas Karoo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Waterval Gasteplaas Karoo is in die hartjie van die Witteberg-bergreeks 17 km buite Laingburg in die Wes-Kaap. Dit bied luukse oornagverblyf tussen die Kaap en Johannesburg. Die verblyf is ongeveer 270 km vanaf Kaapstad en Laingsburg is ideaal as 'n oornagstop vir reisigers vanuit Gauteng.

Die geriewe op die plaas is super luuks en van uitstaande gehalte. Alles is nuut en het Karoo-karakter omdat baie moeite gedoen is om boumateriaal te gebruik wat pas by die Karoo. Daar is n verskeidenheid van verblyfopsies op die plaas van super luuks tot standaard. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die bergkothuis is baie gewild en bestaan uit twee lekker groot eenhede wat selfonderhoudend is, maar verbind is aan mekaar met 'n gemeenskaplike braaikombuis. Die groot Karoostoep voor die kothuis het onderdakbraaiplek en buite in die tuin is 'n braai-area vir die sterrekykers. Die uitsig vanaf die bergkothuis is besonders.

Hierdie gasteplaas is ideaal vir gaste wat die ongelooflike stilte van die Karoo wil beleef. Let asb. dat daar 'n grondpad van 12 km is wat na die verblyf lei.

Aktiwiteite in die area sluit bergfietsry, 4x4-voertuigroetes, staproetes, Seweweekspoort, Anysberg-natuurreservaat, Swartbergpas en die Hel met die Sutherland-sterrewag in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Waterval Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plaas, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03db345507b3eeac8b45c57692cc089dd19dce20f461364c61ffefeca7b04c879fa4555335fef1173f313e6d0b4bb0f5e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) Waterval Farm Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.263447642583 20.764625467805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem