Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterval Farm-Stay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Gryshuisie
Selfsorg
Schoeman se Kothuis
Selfsorg
Paddadam
Selfsorg
Herdershuisie
Selfsorg
Kerkhuis
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.

Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4cf77a8d6b3eac4cc5dc147428b75ffe50dde1749ce2d652c358ef363248d64c838b0fb2be1d1f24494bfc8158dfa19b10a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 157 5 1 5 Waterval Farm Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.194417495284 24.784319400787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem