Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Reeds

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 790 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Ocean Reeds is in 'n uitstekende area van die lowerryke Eastcliff geleë en is een blok weg vanaf Eastcliff winkelsentrum.

Die verblyf beskik oor 2 pragtig versierde huise wat na mekaar front en is ideaal vir groot gesinne. Hierdie verblyf het in totaal slaapplek vir 11 gaste of onderskeidelik vir 4 en 7 gaste.

Huis 1 beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, oopplan-kombuis, -eetarea en 2 -sitareas. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste gebruik 'n aangrensende badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die huis spog met 2 ruim sitareas met gemaklike rusbanke en knus kaggels.

Huis 2 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed met 'n ekstra enkelbed het. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die aangrensende badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Huis 2 se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die ruim sitarea met gemaklike sitplek.

Daar is braaigeriewe in die buitenste binnehofarea wat die 2 huise verbind en dit dien as die ideale, veilige speelarea vir kinders. Daar is ook 'n buitestort wat veral geskik is as gaste van die strand af terugkeer. Die eiendom het 'n alarmstelsel en daar is parkeerplek vir 4 voertuie in die oprit. Gratis WiFi en 'n omsetter is vir kragonderbrekings beskikbaar.

Die herehuis is 'n kort entjie se stap vanaf die middedorp en die kuskranspaadjie. Hierdie verblyf is ideaal vir groot gesinne of groepe vriende wat die pragtige Hermanus-omgewing wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Reeds sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ocean Reeds
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 54

Resensies 27

Jaar gelys 2

Ligging

  • Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean Reeds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 790
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R6 790
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 90, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c16f10d5fb68c00280b3b0a5ae4a497f22bef14b901bed07948e2c0550fd0258f73891929a566e7a9f76bc8a4c4421c617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 790 per nag (plek vir 11) 1 5 1 5 90 Mitchell Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4130319 19.2480509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem