Warm Horizon
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-straat 211, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Warm Horizon bied gerieflike selfsorgverblyf in die Bluff in Durban. Dit is naby winkelsentrums en verskeie strande. uShaka Marine World is omtrent 20 minute se ry van ons af en ons is ook na aan die Moses Mabida Stadion, ABSA en 'n krieket-stadion. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne.
Verblyf word aangebied in 2 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 is 'n groot eenheid wat ideaal is vir 'n gesin aangesien dit slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders bied. Dié eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en -kombuisarea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Daar is lugversorging en 'n TV met volledige DStv.
Eenheid 2 het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer en -kombuisarea met 'n aparte badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is lugversorging, 'n TV met DStv se gasvryheidspakket en WiFi slegs vir noodgevalle.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, potte, panne, eetgerei en breekware.
Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die buite-area bied 'n rustige atmosfeer. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n privaat mens wat hou van 'n rustige webgreek.
Gaste sal met aankoms water, 500 ml melk, koffie en suiker ontvang. Handdoeke sal slegs in 'n noodgeval op versoek voorsien word.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Berinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Watsonia-straat 211, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Warm Horizon het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsonia-straat 211, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom