Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wamelia Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Wamelia Gastehuis Kamer 1
Slegs kamer
Huisreëls

Die WiFi-naamis Wamelia 2.5 / 5G en die wagwoord is Wamelia_Guesthouse1.

Die TV is 'n slim-TV en het net Netflix en YouTube. Daar is geen gewone TV of DStv nie. Skakel die TV aan en druk die knoppie vir Netflix/YouTube op die afstandbeheer.

Rokers moet asb. gebruikmaak van die asbakkie op die buitetafel. Rook is verbode in die eenheid.

Maak asb. seker dat die hek toegaan wanneer gaste die perseel verlaat. Die hek gaan nie outomaties toe nie. Gebruik die afstandbeheer om die hek oop en toe te maak.

Geen harde musiek/geraas nie.

Maak asb. seker dat die warm water vir ten minste 'n minuut loop indien gaste warm water wil gebruik.

In die wasbak is die rooi en blou knoppies die verkeerde kant om. Gebruik die blou kant vir warm water.

Die stort is korrek. Die rooi knoppie is warm en die blou knoppie is koud.

Uitkloktyd is teen 10:00. Los asb. die sleutel in die (silindervormige) posbus/houer wat aan die hek aan die voorkant van die huis vas is.

Wees bedag wanneer jy die deur na die kamer oop- en toemaak. Dit het geswel weens swaar reën.

Kontak gerus die bestuurder enige tyd met enige vrae. Ons wil jou verblyf so gerieflik as moontlik maak.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: David Fourie-straat 23, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662be091de17f1172ae7c54f6cc9aa0e538a573699f0db2ee8eb2220afc9f8adda2265a8c07d654116ac725a92861144fb30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 23 David Fourie Street Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.090282126054 26.247759806729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem