Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volksrust Battlefields Lodge

Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke standaardkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Kamergeriewe sluit WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Elke kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek in elke kamer voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

- Rook is verbode in die kamers.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Ontbyt, middagetepakkies, aandete en braaipakke kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
- Die kroeg is slegs vir gaste en maak om 17:00 oop en sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamers
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke selfsorgkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, of albei. Die kamer is met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en basiese eetgerei en breekware toegerus. Kamergeriewe sluit WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Elke kamer lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek in elke kamer voorsien word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskassie in.

Huisreëls

- Rook is verbode in die kamers.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Ontbyt, middagetepakkies, aandete en braaipakke kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
- Die kroeg is slegs vir gaste en maak om 17:00 oop en sluit om 21:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R23, Volksrust, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc403cd45d25a0d13e7b2069c6c831e03ebab6812a6385e6c0f26f7fc294e51dfbf0af8242713caa92ca1bf27ae4bf4a4813d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Off the R23 Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.35691520149 29.874764186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem