Vista Del Mar 1
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Orange Rock-weg 22, St. Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 285 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vista Del Mar 1 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St. Michael's-on-Sea, sowat 400 meter vanaf St. Michael se hoofstrand.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, TV en bied direkte toegang tot die stoep. Die en suite-badkamer het 'n spabad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens vir kinders het. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Verder is 'n tuimeldroër in die tweede slaapkamer beskikbaar. Die sitkamer langsaan het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met draagbare braaigeriewe en sitplek. Die verblyf het ook 'n alarmstelsel met sensors. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en die verblyf is naby restaurante, kroeë en ander geriewe en besienswaardighede in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Vista Del Mar 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 650
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Orange Rock-weg 22, St. Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vista Del Mar 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Orange Rock-weg 22, St. Michael's-on-Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom