Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mia 9

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 04 Dec 2024 to 02 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 04 Dec 2023 tot 02 Jan 2024 en 04 Dec 2024 to 02 Jan 2025.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Hierdie woonstel is nie geskik vir troeteldiere nie.
Rook word nie toegelaat nie.
Let asb. dat geraas na 22:00 tot 'n minimum beperk moet word
Geen glasitems word by die swembad toegelaat nie.
Let asb. dat die eenheid geen WiFi en DStv het nie, gaste kan wel hul eie DStv en WiFi saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katonkelstraat, 9 Villa Mia, St. Lucia, 4072, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22c772ef1c44223ea2d75c991225a3baa2228df65e5493572ad152f311e6f3afe381534720437f5adcbf74fd90df6152aff6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R616 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Katonkel Street 9 Villa Mia 4072 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374714159154 32.412294509434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem