Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Views 360 Penthouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Los asb. alle vullissakke aan die bopunt van die trap voor 07:00 (of laat die vorige aand indien gaste dit so verkies). Die skoonmakers sal die vullis op 'n daaglikse basis verwyder.

Opsionele, daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar teen 'n ekstra koste indien vooraf gereël.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Gaste kan op die stoep rook, maar moet asb. nie sigaretstompies van die balkon af gooi nie.
Moet asb. nie in die eenheid vape nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashwell-weg 8, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a2b700536eb8b037d71cb2aa3da9fcd69466ee1e34167975cd61532c10d78a5b9a5bc51d3e8d070d4e960e35e609434e29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 8 Ashwell Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.079005347946 30.87101655526
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem