Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit R

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 99, Santorini Holiday Apartments, Margate, 1039, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Unit R is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die Dolfynkus wil verken aangesien die woonstel 'n pragtige see-uitsig het.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel en sonstoele. Dit is die ideale plekkie vir 'n skemerkelkie aangesien dit 'n see-uitsig het. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembadarea en gedeelde braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n kuierkamer met 'n pooltafel en tafeltennis.

Slaapplek

’n Bespreking by Unit R sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Marinerylaan 99, Santorini Holiday Apartments, Margate, 1039, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 99, Santorini Holiday Apartments, Margate, 1039, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f59f0504a1e5ed0141ae882d938b33d7988302a054a04e2951ad1a8eda0721c16f2635268d94ec3ba52eee51bbd888d2f97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 99 Marine Drive Santorini Holiday Apartments 1039 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.864002219303 30.370495990213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem