Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umtentweni Unit 3 @ Mangrove Beach Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Rook is verbode in die eenheid.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Geen dagbesoekers word toegelaat nie - gaste wat nie bespreek het nie word nie in die kompleks toegelaat nie.
- Gaste mag nie op die balkon braai nie, slegs in die aangewese area.
- Geen wasgoed mag oor die balkonrelings gehang word nie.
- Geen geraas word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
- In- en uitkloktyd: 10:00 - 16:00
- Daar is ’n fooi van R150 vir gaste wat laat in- of uitklok.
- Aangewese parkeerplek.
- Sleepwaens sal in die addisionele parkeerplek getrek word.
- Die breekskadedeposito is bo en behalwe die verblyftariewe en sluit ook die skoonmaak van die eenheid in. Indien daar geen breekskade is nie sal die deposito terugbetaal word.
- Skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Neem asb. kennis dat die klerewas-geriewe slegs beskikbaar is indien gaste 5 nagte of langer bly.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokmakierie-weg 321, Mangrove Beach Estate, Sunwich Port, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA457812e52de8646e1427cdc53ade2cce726c1d3a0f6afa13e8e07971bb871c30bb90aa6221dca0c6526a25f0409b9a9c53ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 321 Bokmakierie Way Mangrove Beach Estate 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -30.659515108519 30.514875054359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem