Twyfelberg Karoo Hideaway
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twyfelberg-plaas, Britstown, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Twyfelberg Karoo Hideaway is 'n bekoorlike, afgesonderde plaashuis op 'n rustige plaas, ongeveer 30 km van die N12 af. Hierdie Karoo-plaashuis is die ideale plek om te ontspan en word omring deur skilderagtige, ongerepte natuurskoon en stilte.
Die eklekties versierde en son-aangedrewe plaashuis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en kan slegs met 'n 4x4- of 2x4-voertuig met 'n hoë grondvryhoogte bereik word. Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof in.
Die eetarea het 'n groot etenstafel waar gaste hulle maaltye kan geniet en die sitarea het rusbanke en 'n groot kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n sitarea en 'n uitsig oor die rustige plaas.
Vir diegene wat nie lus is om te kook nie, kan heerlike etes vooraf teen verskillende kostes gereël word.
Die plaashuis is sowat 25 km van Britstown en 41 km van De Aar af geleë, in die middel van nêrens. Die huis spog met 'n uitsig oor die dorre Karoo-landskap wat perfek is vir kunstenaars, skrywers en siele wat op soek is na rustigheid en stilte ver van die stad af.
Slaapplek
’n Bespreking by Twyfelberg Karoo Hideaway sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Haardroër
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jan Sauer Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jaar gelys 2
Ligging
- Twyfelberg-plaas, Britstown, 7070, Noord-Kaap
- Gaste dink Twyfelberg Karoo Hideaway het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britstown Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Twyfelberg-plaas, Britstown, 7070, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom