Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuscan Village 29

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks, wat onderhewig is aan kompleksreëls. Dit sluit die volgende in:
1. Daar mag nie meer persone in eenheid oornag nie, as waarvoor bespreek was nie (maksimum 4).
2. Geen gaste word toegelaat sonder vooraf toestemming nie.
3. Geen harde musiek en lawaai word toegelaat nie.
4. Geen kinders/skoliere word sonder ouertoesig toegelaat nie.
5. Kompleks inwoners se regte moet respekteer word, te alle tye.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wassenaarstraat, Rylaan1, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEDQusw66ozyBBseubuxcBqmU3DaWX1NBpXXLXFlEqPTT0JlQnc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 Wassenaar Street Rylaan1 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134866666667 22.098945
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem