Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tuis en Tevrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tuis en Tevrede is 'n knus woonstel met 'n aparte ingang, wat op die eienaar se eiendom, sentraal in die gewilde kusdorpie Hermanus geleë is. Dit is die ideaal vir 'n klein gesinsvakansie, aangesien dit net 200 m vanaf Cliff Path en 'n klipgooi van die middedorp af is.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Bababedjie is op versoek beskikbaar. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n hoekbad en 'n stort het. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, toebroodjierooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea voor die TV ontspan. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Dié eenheid het 'n sonkragstelsel en batterye wat tydens beurtkrag inskop. Buite die eenheid is daar 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat ideaal is vir skermerkelkies. Die eiendom is naby Hermanus Gholfklub en Fernkloof Natuurreservaat. Die perfekte plek om die seisoenale walvisse te besigtig is by Sieviers Point wat 500 m ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Tuis en Tevrede sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tuis en Tevrede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tuis en Tevrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietlaan 1, Kwaaiwater, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5bcaa1112339cff8d41f4f62ac392e7c3431e1c54f3d0e6233f251d108308a57ac9acc7bb76c3989fdb63f130282786662d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Kiewiet Lane Kwaaiwater 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.4087139 19.262268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem