Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tugela Mouth Resort

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Emoyeni - vierslaapkamerhuis met see-uitsig
Selfsorg
Embassy Chalets - eenslaapkamer-chalet
Selfsorg
Bydiloo Houthuis - vyfslaapkamerhouthuis
Selfsorg
Kampeerplek
Kampplek. Gaste moet hul eie toerusting bring.
Castle Corner
Selfsorg
Lobotes House - drieslaapkamer met see-uitsig
Selfsorg
Shadylane - tweeslaapkamer-eenheid
Selfsorg
Sopies - tweeslaapkamerhouthuis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie braai rooster, tweepunt-kragprop, handdoeke en vadoeke bring.
Die tariewe is vir selfsorg, huishouding is nie ingesluit nie.
'n Sleuteldeposito van R400 is in kontant met aankoms betaalbaar en terugbetaalbaar indien daar geen skade in die eenheid is met vertrek nie.
Skoonmaakdiens beskikbaar deur die kantoor te bel.
Die skoonmaakdiens kos R100 per dag vanaf 07:00 tot 12:00

Inkloktyd: tussen 14:00 en 16:00
Uitkloktyd: streng om 10:00

Gaste wat hul troeteldiere saambring moet asb. verseker dat hul diere nie alleen gelos word nie en moet daarop let dat die personeel van die oord nie verantwoordelik is om na die diere om te sien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N2, Tugea Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIGZrlYhZWoT9I6hwpc3xiOgWukxGLrThFFLt6OHINjdRKf5eJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 Off the N2 Tugea Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.21679024043 31.506959795952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem